Kinders, liefde, kos,
glimlag, lag, aanbidding, Jesus, stories, mooi weer .... Dit was die dinge wat
ons skip Discovery vakansie klub 2013 'n geseën het. Hierdie vakansie klub was
vir baie, 'n week van hoop.
Ek het die voorreg gehad om by die vakansie klub in Brooklyn te bedien. 'N gebied waar hulpbronne bitte min is, waar daar is bendes, dwelms, gebroke huise, misbruik, en kinders met gebroke harte.
Ons doel op vakansie klub, was die kinders geestelik en liggaamlik te voed, en elke kind onvoorwaardelike liefde wys. My groep se ouderdom was tussen sewe en agt jaarige. Hulle was een van die grootste groepe, maar hulle het ook die grootste harte gehad.
Elke dag het met die registrasie en 'n drukkie vir elke kind begin. Wanneer die drom rol begin het elkeen geweet om in hulle spanne te vergader soveel as moontlik spangees begin wys. Ons het in ons spanne gesit en na die verwelkom en informasie sessie geluister. Die naam van ons span wat deur die kinders gekies is, was “Die planet carriers”. Ons het 'n groot aanbidding sessie elke dag gehad. Waar die kinders het gedans en pret gehad, alhowel hulle nie heeltmal die woorde verstaan het nie. Ons het 'n handwerk, 'n kort Bybel verhaal en geheue vers elke dag gehad.
Tussen al die pret, het ons ‘n happie en midaggete geniet. Na middagete het die drom roll begin, en ons het geweet dat dit was tyd vir oorlog huil. Dit was die hoogtepunt in my groep vir die vakansie klub 2013. Ons as leiers hey nooit bygedra tot die oorlog huil nie. Elke woord en aksie is deur die kinders self geskep.
Elke kind het 'n spesiale plek in my hart gevind. Ek sal elke oomblik van die ervaring van die bediening van God se kinders koester. Die lag en glimlag van elke kind sal nie vergeet word nie.

Ek dank die Here vir die gebruik van hierdie vakansie klub as 'n instrument vir sy mense liefde te deel en hoop in die harte van kinders wat dit die nodigste het wakker te maak.
Enkele opmerkings:
AntwoordVee uit1. skip Discovery vakansie klub 2013 'n geseën het. - Discovery vakansieklub 2013 geseën het
2.'n word NOOIT met 'n hoofletter N geskryf nie!! (kyk na my inskrywing op Afrikaanse wortels)
3. bitte - bitter
4. gebroke harte. - gebroke harte is.
5. was die kinders - was om die kinders...
6. jaarige - jaar
7. verwelkom - verwelkoming
8. Ons het 'n groot...elke dag - Ons het elke dag 'n groot
9. die kinders het gedans en pret gehad - die kinders gedans en pret gehad het
10. alhowel - alhoewel
11. Jy is geneig om die tyd (die T van STOMPI) te laat in die sing te sit, bv. Ons het elke dag 'n geheuevers geahd, nie: Ons het 'n Byble vers elke dag gehad, nie.
Ek het ook vakansie klub gedoen. Dit was 'n wonderlike ervaring en dit is 'n groot eer om te dien.
AntwoordVee uit