Ek het positiewe en negatiewe sienings op hierdie “blog” proses.
Toe ons die eerste keer hirdie taak gekry het
om n “blog” te skep en n tema te kies, was ek opgewonde, en het daarna
uitgesien om poste te skryf. Ek het dit geniet om 'n “blog” en skryf “blog”, want die tema van my “blog” is iets waarvoor ek baie passie het en ek kan uit my
hart uit skryf.
Soos die proses van die “blog”
anngegaan het, het ek gesukkel met die tipe poste wat ons moes skryf. Ek het
nie altyd gewwt wat om te skryf wat met die tema sal pas nie.
Die weeklikse “blog” pos was 'n goeie idee, want ek het iets waarna ek moet werk, elke week. Dit het my n fokus vir die week gegee, maar het baie moeite gevat om dit elke week te doen.
Die weeklikse “blog” pos was 'n goeie idee, want ek het iets waarna ek moet werk, elke week. Dit het my n fokus vir die week gegee, maar het baie moeite gevat om dit elke week te doen.
Ek het gesukkel om my weeklikse take met
die internet by die huis te doen en moes dikwels dit by universiteit dit tik en
pos. Dit maak my wonder van die mense wat nie rekenaars of internet by die huis
het nie, of weet niks oor rekenaars nie.
Ek glo nie dat hierdie “blog” my Afrikaans soveel verbeter, het as wat ek sou verwag het.. Ek het hulp met elke pos gekry. Ek sou verkies om elkeen
in die klas te skryf en
dadelik inhandig. Dan sou ek elke
woord self moet doen ons sou waarskynlik
beter geleer het..
As 'n geheel, het
ek hierdie “blog” proses geniet. Ek wil die “blog”
hou, maar dit
verander na Engels. Die skrywing van poste was 'n uitdaging, veral met een vir elke week, maar deur middel van hierdie proses het ek geleer dat tyd en Afrikaans is belangrik.
Dankie vir jou tyd, moeite en toewyding in die lees van elke enkele persoon se “blog”.
Dankie
Dankie
Baie dankie vir jou eerlikheid. Ek leer by elkeen van julle! Ek sal jou voorstelle ter harte neem vir volgende jaar. Ek is bly dat jy sommige aspekte daarvan geniet het. Al het jy net een dingetjie bygeleer, is ek tevrede ;-)
AntwoordVee uitSoos vir jou, lê die tema van jou "blog" my ook na aan die hart.